NOG 'N AANVAL!!!! 10 Mei - Witbank.
59-jarige Nick Reynders en sy 38-jarige seun Dawid is Vrydag 10 Mei
deur gewapende BARBARE by hul huis in Duvhapark gekaap. Die kapers het
Nick in hulle kar in gedwing. Drie van hulle het Dawid in Nick se Opel
Corsa gelaai en in Ferrobank se rigting gery.
Die ander het
met Nick na die Bethal pad gery waar hulle gestop het en hom aangerand
het. Nick het gemaak of hy dood is en hulle het hom daar gelos. Sy seun,
Dawid, se kapers het hom agter die kar gesleep hom toe aangerand en 12
keer met n mes gesteek. Personeel van 'n Sekuriteitsfirma het hom die
volgende oggend gekry. Hy is na Witbank hospitaal geneem vir
behandeling. Sx