Tuesday, May 7, 2013

NOG 'N AANVAL!!!

BARBARE het gistermiddag vir Juliette Rutte (62) by haar huis in Northclliff aangeval! Hulle het 'n vuurwapen op haar gerig en haar oor die kop en deur die gesig geslaan. Haar seun het dwarsdeur 'n glasdeur gehardloop om haar te help! Sx

http://www.beeld.com/nuus/2013-05-07-deur-glasdeur-red-ma-van-2-rowers