Sunday, July 28, 2013

Dankie Sunette dat jy wir op fb is

 Dankie Sunette dat jy wir op fb is ,en dankie vir die nuus wat ons mag deel om die wereld te laat sien wat regtig an gaan in die SA

Sunette Bridges

NOG 'N MOORD!!!

'n Jong Mamma is in die omgewing van Hendrina vermoor! Sy is vermoedelik gekaap en toe met 'n mes dood gesteek! Haar dogterjtie is maar 6 jaar oud! Die BARBARE het haar halfnaakte liggaam net daar in die pad gelos en haar motor 2km verder gelaat! Haar naam is reeds aan my bekend, maar kan nog nie gepubliseer word nie! Sx



Which of my FB Friends are English Speaking and find it hard to understand the updates posted in Afrikaans?

Some good news... As I will post most of my news on my blog and provide the links here, you will be happy to know that, for the purpose of spreading the news far and wide, most of those articles will be in English. I hope that will help! Sx