Friday, July 5, 2013

Dankie weer an Sunette bridges dat ons die nuus kan deel en die wereld laat sien

NOG 'N AANVAL!!!

Op 23 Junie is 'n bejaarde Blanke egpaar in Knysna deur 4 gewapende BARBARE aangeval, erg aangerand en beroof. Die vrou was oor die kop geslaan en bloed het by haar gesig afgestroom. Die man was ook beseer en vasgebind.

'n Blanke, vroulike sekuriteitswag, wat in die omgewing was, het op die toneel afgekom. Sy is egter ook met 'n wapen aangehou en haar motorsleutels is gevat. Sy was 'gewapen' met Pepersproei, wat die BARBARE ook by haar gevat het!

HOE kan sekuriteitsfirmas in die huidige omstandighede toelaat dat beamptes met Pepersproei rondloop en boonop alleen? Die beampte en die bejaardes het genadiglik die aanval oorleef, maar hel man! 'n Mens gaan mos nie met 'n blikkie pepersproei na 'n 'gun fight' toe nie! Sx