Friday, August 9, 2013

Boere Krisis Aksie (B.K.A.)

Stefanie Mans

Ons vra gebede vir die van Loggernberg familie wat op Vaalrus aangeval is:

Johannes Van Loggerenberg

Sal almal asb vir die Van Loggerenberg familie bid wat aangeval is. Gaan baie sleg met oom Hennie wat geskiet is. Fanus se swaer se skedel is op drie plekke gekraak. Ons dink aan hulle.