Friday, May 17, 2013

Sunette Bridges

NOG 'N AANVAL!!!! 10 Mei - Witbank.

59-jarige Nick Reynders en sy 38-jarige seun Dawid is Vrydag 10 Mei deur gewapende BARBARE by hul huis in Duvhapark gekaap. Die kapers het Nick in hulle kar in gedwing. Drie van hulle het Dawid in Nick se Opel Corsa gelaai en in Ferrobank se rigting gery.

Die ander het met Nick na die Bethal pad gery waar hulle gestop het en hom aangerand het. Nick het gemaak of hy dood is en hulle het hom daar gelos. Sy seun, Dawid, se kapers het hom agter die kar gesleep hom toe aangerand en 12 keer met n mes gesteek. Personeel van 'n Sekuriteitsfirma het hom die volgende oggend gekry. Hy is na Witbank hospitaal geneem vir behandeling. Sx