Tuesday, May 21, 2013

Sunette Bridges

NOG 'N AANVAL!!!

Gerhard Coetzee en sy vrou is op hul plaas naby Sudwala deur 5 BARBARE aangeval. Gerhard is oor die kop geslaan en ernstig beseer. Hy is tans in die hospitaal. Die 5 BARBARE het op die vlug geslaan met 2 jaggewere en 'n pistool. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die SAPD is op soek na die BARBARE! Sx

http://www.looklocal.co.za/looklocal/content/en/lowveld/lowveld-mobile-news?oid=7473074&sn=Mobile-Detail&pid=4732825&Boewe-buit-vuurwapens-tydens-plaasaanval

Sunette Bridges

Daar was blykbaar 'n "Plaasaanval" in Heidelberg gisteraand, maar dit het nie so goed afgeloop vir die BARBARE nie! 'n 28-jarige BARBAAR veg om sy lewe in 'n hospitaal waar hy deur die polisie bewaak word. Hy is na bewering gisteraand deur 'n boer en sy gesin 'n les geleer!

Hy en sy makker het met speelgoedgewere die boer se huis binnegegaan terwyl die gesin aandete geëet het. Die mans het die gesin beveel om te lê en al hulle kontant te oorhandig. Die gesin het blykbaar een van die verdagtes herken en die rowers oorrompel. Een van die verdagtes het gevlug. Die ander BARBAAR het 'n pakslae by die boer gekry totdat hy sy bewussyn verloor het. Die polisie het 'n saak van poging tot roof geopen en is op soek na die tweede BARBAAR!

Jy terg nie 'n boer met 'n plastiekgeweertjie nie! Sx

Elderly man who helped homeless people murdered in Les Marais Wonderboom home: SAPS seeks info

Elderly man who helped homeless people murdered in Les Marais Wonderboom home: SAPS seeks info


Rating: 0.0/5 (0 votes cast)
Elderly man who helped destitute people murdered in Les Marais, Wonderboom home
Bejaarde man is in sy woning in Les Marais oorval en vermoor.
20 May 2013
’n Bejaarde man wat glo ’n hart vir haweloses gehad het, is Sondag dood by sy huis in Les Marais aangetref.
Volgens Adjudant-offisier Wanda Olivier, woordvoerder van die Wonderboompoort-polisiestasie, was die man glo bekend vir sy vrygewende hart en het hy gedurig kos en klere aan haweloses uitgedeel.
Die man was na bewering by ’n internet-kafee opgemerk waarna hy en ander mense glo na sy huis gegaan het.
“Hy was later dood aangetref. Dit wil voorkom asof iemand hom oor die kop geslaan het, wat vermoedelik sy dood veroorsaak het,” het Olivier gesê.
Die verdagtes het blykbaar in die man se motor gevlug. Die voorval word tans deur die polisie ondersoek.
Olivier het gesê die oorledene se identiteit word tans weerhou.
Inwoners met enige inligting rakende die voorval word versoek om die polisie te kontak.
Navrae: Wonderboompoort-polisiestasie by 012-335-2811/2/3/4007.

http://www.looklocal.co.za/looklocal/content/en/pretoria-moot/pretoria-moot-news-crime?oid=7472768&sn=Detail&pid=4980599&Vrygewige-bejaarde-vermoor