Monday, May 13, 2013

Ate van Rensburg and wife Winnie critically injured at Buffelspoort farm unconfirmed report

 UNCONFIRMED 12 Mei 2013: Loraine Terblans skryf van Port Edward KZN: “Of dit die nuus gaan haal weet ek nie. Plaasaanval by Buffelspoort. ATE van Rensburg en sy vrou is vroeer vanmiddag erg aangerand en beroof deur swartes. Bid asb vir hulle. Oom At is in Peglarea Hospitaal opgeneem en Tannie Winni, sy vrou, word oorgeplaas PTA toe – sy het bloeding op die brein. Die oom is erg met vermoedelik skroewedraaiers gesteek en aangerand. Hulle het van die Wildtuin af gekom na ‘n vakansie en toe hulle by die huis aankom was hulle ingewag http://www.facebook.com/loraine.terblans?ref=ts&fref=ts




'N NAGMERRIE-AANVAL!!!

'n 22-jarige vrou is Vrydagaand deur 4 BARBARE van die pad afgetrek tussen Kemptonpark en Edenvale. Hulle het hulle as SAPD voorgedoen - was in volle uniform geklee en het 'n swart motor met 'n blou lig gery. Sy is beveel om uit die kar te klim en al 4 die BARBARE het haar toe aangerand en verkrag!

'n Vreemde man het op die toneel afgekom en toe hy stop het hulle laat spaander. Hy het sy selnommer vir die vrou gegee, maar iewers tussen die toneel waar sy aangeval was en die hospitaal, het sy dit verloor. Sy sal graag met hom wil kontak maak...

Dames, JY KAN NIE STOP by 'n spul SAPDs of METRO of ENIGE van die lot nie! Veral nie as jy alleen is nie! Skakel jou noodligte aan en ry stadig na die naaste Polisiekantoor of besige plek! Sx