Wednesday, June 19, 2013

Nuus blad von Sunette Bridges

Sunette Bridges
Dankie Sunette Bridges vir al die nuus.ons waardeer dat ons dit kan deel ook in europa en die res van die wereld,so dat hulle kan sien wat regtig angaan met al die plaas moorde en die moorde en aanvaale op die Wit boere en Wit mense.

Sou daar in Januarie die jaar 'n siekte uitgebreek het wat reeds bykans 400 mense in SA affekteer en 88 sterftes tot gevolg gehad het, was al wat navorser is reeds besig om te soek na 'n oplossing en kuur om dit stop te sit, maar as bykans 400 mense in dieselfde tydperk deur BARBARE aangeval word en 88 reeds vermoor is, dan word dit as normaal beskou!

Die is NIE verdomp normaal nie! Dis 'n PANDEMIE! ...en daar moet DRINGEND gesoek word na 'n kuur! Sx


 NOG 'N AANVAL!!!

5 BARBARE het die bejaarde egpaar, Basil Miller (68) en sy vrou Bea (66) by hul huis in Westville aangeval. Hulle het gedreig om Bea se vingers af te sny om haar ring te vat. Sy het dit toe aan hulle oorhandig. Daarna is die egpaar vir meer as 2 ure in hul huis aangerand. Hulle is geskop, met verskeie voorwerpe oor die kop geslaan en telkemale vertel dat hulle geskiet gaan word. Na 'n 2 uur lange marteling is hulle vasgebind en 'n kussingsloop is oor hul koppe getrek. Die BARBARE het toe die pad gevat met die egpaar se motor en verskeie ander huisraad. Sx


 Die opsomming oor die aanvalle en moorde op ons mense wat ek gister geplaas het is 21 000 keer gelees en deur 311 mense gedeel. Die gevolg daarvan is dat baie mense wat nie op die blad is nie ook die skrywe lees en dan daarop kommentaar lewer. Dit was nogal interessant om van die opinies te lees.

Een van die opmerkings wat gereeld deur besoekers gemaak word is dat hulle NIE die tipe skrywes wil lees nie want dit maak hulle depressief en 'n ander gewilde opinie is dat ek die syfers uit my duim suig.

Hierdie houding is een van die grootste redes waarom die slagting op ons mense onverpoosd voort duur. Totdat elke liewe blanke in die land nie begin erns neem met die situasie nie, sal daar absoluut NIKS gebeur om dit te stop nie! Sx

Sunette Bridges


Sunette Bridges

Vir die wat tog so mooi vra dat ons die statistieke moet vergelyk van WIE moor WIE... Hier is die syfers van die afgelope 60 jaar in verhouding tot die aantal moorde wat in SA gepleeg word!

Swart mense deur Blankes of die SAP of die Weermag doodgemaak - 0.6%

Swart op Swart geweld - 22.1%

Swart op Wit geweld - 77.3%

...so nou het julle 'n antwoord en moet my tog nou nie weer vra om dit te verduidelik nie! Sx