Sunday, June 8, 2014

BOOGLIED

Ons vra nederig vir almal se ondersteuning en bydrae.Ons wil graag die mense van Rustenburg gaan besoek. Dit gaan bitter sleg met die mense. Hulle het nie kos, klere of selfs blyplek nie. Die mense het alles verloor. Enige donasies sal hoogs wardeer word.Meeste van die mensies het nie vervoer nie .Daarom neem ons die kos na hul huise. Tans voorsien ons vir 63 gesinne maar die syfergroei weekliks.
Die banke vat weekliks die mense se voertuie en huise terug. Die donasies gaan by ons groep aan die NIE-STAKERS wat als verloor het. Daar is reeds kinders en babas wat aan skeurbuik ly(ondervoeding).
Die mensebenodig die volgende:
KOS, KLERE, KOMBERSE, DOEKE, MELK VIR BABATJIES, VARS GROENTE EN VRUGTE.

Ons het mense in die Oos-Rand en Wes-Rand, ons kan altyd ‘n plan maak en goed kom afhaal. Ons het ook boere wat van Christiana afkom. Hulle roete: Christiana, Bloemhof, Wolmeranstad, Klerksdorp, Ventersdorp, Rustenburg.
Bank Besonderhede:
D.J.Swanepoel,Capitec Bank,Spaar: Rek. Nr: 1352413416, B/code 470010 Epos:   diebooglied@gmail.com, Fax: 0866244112  Verwysing: Aankope
           

 Please use the South African Telphone Code , If you wish to HELP from Europa. Thankyou....
KontakPersone:
David Swanepoel  083 398 6980
 Janomi                076 824 2217

 
 Monique Rudd      083 725 9362
  David Rudd          083 798 9362
  James Plumber     072 496 8916
  Frans van Zyl       072 292 2012

Vriende kom ons vat hande en help om ons volk te versorg en noodsaaklike benodighede te verskaf. Ons mag nie ons rug draai teen ons volk nie dis verraad, kom maak u hande oop en skenk iets wat ons mense kan help. Elke bietjie help om seker te maak ons mense daar buite slaap warm en met 'n vol maag.


Daar het al van ons boerekinders gesterf as gevolg van honger. Ons mag dit nie toelaat nie!!!!!!

Dankie aan al ons mense vir die skenkings wat ons reeds ontvang het.