Ate van Rensburg and wife Winnie critically injured at Buffelspoort farm unconfirmed report
UNCONFIRMED 12 Mei 2013: Loraine Terblans skryf van Port Edward KZN: “Of
dit die nuus gaan haal weet ek nie. Plaasaanval by Buffelspoort. ATE
van Rensburg en sy vrou is vroeer vanmiddag erg aangerand en beroof deur
swartes. Bid asb vir hulle. Oom At is in Peglarea Hospitaal opgeneem en
Tannie Winni, sy vrou, word oorgeplaas PTA toe – sy het bloeding op die
brein. Die oom is erg met vermoedelik skroewedraaiers gesteek en
aangerand. Hulle het van die Wildtuin af gekom na ‘n vakansie en toe
hulle by die huis aankom was hulle ingewag
http://www.facebook.com/loraine.terblans?ref=ts&fref=ts
No comments:
Post a Comment