De Ruiter Dave yes
tjom n plaas aanval gisteraand tussen Rustenburg en Koster die oom is
72, in die been geskiet en het blykbaar een swarte in die kop geskiet en
een gewond. Die oom is in die hospitaal sal seker more meer detail he
oor die voorval geniet jou aand!
No comments:
Post a Comment