Daar
was blykbaar 'n "Plaasaanval" in Heidelberg gisteraand, maar dit het
nie so goed afgeloop vir die BARBARE nie! 'n 28-jarige BARBAAR veg om sy
lewe in 'n hospitaal waar hy deur die polisie bewaak word. Hy is na
bewering gisteraand deur 'n boer en sy gesin 'n les geleer!
Hy en sy makker het met speelgoedgewere die boer se huis binnegegaan terwyl die gesin aandete geëet het. Die mans het die gesin
beveel om te lê en al hulle kontant te oorhandig. Die gesin het
blykbaar een van die verdagtes herken en die rowers oorrompel. Een van
die verdagtes het gevlug. Die ander BARBAAR het 'n pakslae by die boer
gekry totdat hy sy bewussyn verloor het. Die polisie het 'n saak van
poging tot roof geopen en is op soek na die tweede BARBAAR!
Jy terg nie 'n boer met 'n plastiekgeweertjie nie! Sx
No comments:
Post a Comment