Saturday, February 1, 2014

Antonie Horn

Antonie Horn
NUUS NUUS NUUS!!!!!!!!!!!!!
Hier is hy die eerste Elektroniese AWB koerant "Sweepslag"
Jy kan hom ook lees op enige van die 3 AWB webwerwe, www.awb.co.za, www.awbweskaap.co.za en www.awbnatalia.co.za onder die kategorie Sweepslag koerant.
Jy kan ook op die skakel hieronder klik en hy sal aflaai na jou rekenaar en dan kan jy hom lees.

Ek sal graag ook wil hoor wat julle van hom dink en voorstelle om hom te verbeter.Hy is tans in die WORD formaat,maar ons werk aan die PDF formaat.
http://www.awbweskaap.co.za/News007/koerant%20Mikro.docx

No comments:

Post a Comment