Monday, April 29, 2013


Sunette Bridges


https://www.facebook.com/SunetteBridges

Die berig wat op BKA verskyn oor Marelise Strydom wat aangeval is en wie se honde vergiftig is op Greylingstad is vals. Dis blykbaar iemand wat kwaadwillig hierdie berig sedert gister versprei.

Ek wil WEER vra dat die persone wat sulke berigte versprei en op my en BKA se blaaie plaas, sal ophou om dit te doen! Die goed wat wel gebeur is erg genoeg! Dis regtig SIEK om die soort berigte uit te stuur as dit nie waar is nie.

Dit gaan tot gevolg het dat die nuus wat ons MOET deel naderhand nie geplaas word nie. Dit is reeds 'n krisis dat die nuus oor aanvalle nie in die hoofstroom media beland nie! Sx

No comments:

Post a Comment