Thursday, May 16, 2013

Boere Krisis Aksie (B.K.A.)

(Hannes) WITBANK: MAN AANGEVAL: Charles Attwell
Witbank Pa en seun aangerand. Die 59 jarige Nick Reynders en sy 38 jarige seun Dawin is Vrydag 10 Mei deur gewapende swart mans by hul huis in Duvhapark gekaap. Die kapers het Nick in hulle kar in gedwing. Drie van hulle het Dawid in Nick se Opel corsa gelaai en in Ferrobank se rigting gery.Die ander het met Nick na die Bethal pad gery, hulle het skielik gestop vir Nick uitgehaal en begin aanrand.

No comments:

Post a Comment