Thursday, May 16, 2013

Sunette Bridges

NOG 'N MOORD!!!

'n 2de moord is vandag in Faerie Glen gepleeg!!!

Fred Bergh is 2 uur vanmiddag in sy huis in Faerie Glen aaangeval deur 'n trop BARBARE toe hy by die huis kom na hy lone vir sy werkers gaan trek het. Hulle het hom koelbloedig doodgeskiet!

Dit bring die aantal vermoorde Blankes vir Mei nou op 8 te staan! Sx
 
 66 van ons mense is in die afgelope 135 dae vermoor! 30 van ons vroue is verkrag! ... in 142 aanvalle op 238 slagoffers waarvan sommige se lewens totaal verwoes is en ander steeds in hospitale veg om te oorleef...

Dit kan tog nie so aanhou nie! Is ons besig om die dinge gewoond te raak - soos die spreekwoordelike padda in die pot kokende water?

Wat staan ons te DOEN!!!! Sx
 
 

No comments:

Post a Comment