Thursday, May 23, 2013

Boere Krisis Aksie (B.K.A.)

(Hannes) STELLENBOSCH: PLAASAANVAL: Jacques Smal rapporteer - Wilhelm Burger en Marina is vanoggend 03h00 deur gewapende rowers oorval op hulle plaas in Stellenbosch langs die Boord. Hulle het hullle toegesluit en alle selfone/juwele en hulle gewere gesteel. Hulle is erg geskok maar gelukkig geen beserings. ek sal laat weet as ek verder inligting het maar hulle selfone is albei af. Dit volg op 2 gewapende rowe vorige week in Devonvallei.
Moenie naief wees nie mense. Moenie tuinwerkers huur nie. Die wit genocide is 'n realiteit. Wees versigtig. Moenie dink die wes kaap is veiliger nie. Dis net kwessieydvoor volgende plaasmoord in Stellenbosch.

No comments:

Post a Comment