Thursday, May 23, 2013

news of South Africa from Sunette Bridges

NOG 'N AANVAL!!!

Op Sondag, 19 Mei, is 'n Blanke jong man in sy 20's deur 'n BARBAAR in Queenswood, Pretoria aangeval. Hy het huis toe gestap om te gaan regmaak vir kerk na hy die vorige aand by vriende gekuier het. Die BARBAAR het hom aangerand, bykans al sy tande uitgeslaan en hom toe verkrag!!!!

By die polisiestasie is hy en sy Pa ongelooflik sleg behandel deur 'n swart beampte terwyl die seun bebloed en erg getraumatiseer, na haar rassistiese aanmerkings moes luister. Hy is tans in die hospitaal en moet chirurgie ondergaan op sy gesig en mond en is op ARV's gesit omdat hy moontlik met vigs besmet is!

(Agv die verkragting, mag sy naam nie bekend gemaak word nie...) Sx

No comments:

Post a Comment