Monday, May 6, 2013

NOG 'N AANVAL!!!

Twee jong meisies is vanoggend deur twee BARBARE in die Laeveld Botanies Tuine aangeval.

Die BARBARE het die twee vriendinne omstreek 11:30 naby die hangbrug oor die Krokodilrivier ingewag en met pangas aangeval. Hulle het met meisies se handsakke langs die oewer van die rivier af gevlug.

Een van die jong vroue se arms is erg gewond toe sy deur een van die BARBARE met 'N panga aangerand is. Sy is na die hospitaal gejaag. Sx

No comments:

Post a Comment