Friday, May 10, 2013

Sunette Bridges

Kan jy nou meer! Tutu reken hy kan nie meer vir die ANC stem nie. Hy reken hulle was goed met "struggle" maar kan nie die land regeer nie. Hy is baie ongelukkig oor die geweld en korrupsie en seg wat hom hartseer maak is dat die ANC se mislukking ammunisie gee aan almal wat gewaarksu het dat die land in sy kannon gaan wees onder 'n swart regering! lol ...

"Seeing how standards have dropped is so galling, because it seems to give ammunition to those who would say : 'we warned you that once you had a black majority government you would see a steady decline in standards'."

...maar helaas... "We DID tell you so!"

Daar word deesdae baie gepraat oor die komende verkiesing. Hoe gemaak? Gaan jy stem? ...en vir wie? Dink jy die ANC gaan beter of slegter doen in 2014? Sx

http://www.sowetanlive.co.za/news/2013/05/10/i-won-t-vote-for-the-anc-tutu

No comments:

Post a Comment