Tuesday, August 13, 2013

sunette bridges

http://sunettebridges.co.za/raped-tortured-and-set-alight-free-state/

Ek sien dat nog net 2280 van my vriende op my profiel by my amptelike blad aangesluit het! Ai man! Ek het regtig nodig dat julle daat kom "like" en ook jou vriende na die blad nooi! As die 3000 wat nog nie daar is nie, gaan aansluit, dan is die blad weer 11 000 mense sterk en kan ek weer doen wat ek moet doen! Sx





Photo: Elke dag word daar Boere op plase Vermoor, Aangerand en Verkrag. Ners word daar in Koerante en Tydskrifte melding gemaak van die gebeurtenisse nie. "Boikot Naspers ! Genoeg is Genoeg !" is n Blad wat gestig is om Napers te Boikot. Help daar mee Asb. om nie meer van hul produkte te koop nie of gaan na Sunette Bridges se blad om te sien waaroor dit gaan.

No comments:

Post a Comment