Wednesday, May 8, 2013

Die 1ste week van nog 'n maand is verby en die aanvalle en moorde hoe maar net aan!

3 Moorde, 11 Aanvalle en 17 Slagoffers in 8 dae… Sx

*1 Mei - Christo Viljoen (47) is in Bultfontein geskiet.

*2 Mei – Vrou van 60 is in Greenhills aangerand en vermoor en haar 89-jarige Skoonma is erg aangerand.

*3 Mei – Alex Walkinshaw, sy meisie, Lindie en dogtertjie Jayden is in Pretoria tuine aangerand.

*4 Mei - Die Roux-egpaar, 74 & 71, is op hul plaas in Piet Retief met pangas aangeval.

*5 Mei - Twee jong meisies is in die Laeveld Botanies Tuine met pangas aangeval.

*5 Mei – Janine van Rensburg (38) is in Bridgton vermoor.

*5 Mei – Sampie van Aardt is met ‘n skroewedraaier gesteek en erg aangerand tydend ‘n mislukte kaping in Brits.

*6 Mei – Ryan McCrae (24) is in Bloemfontein aangerand en verwurg tot hy sy bewussyn verloor het.

*6 Mei - Martin Coetsee (67) is op sy plaas in Makwassie aangeval en erg aangerand.

*6 Mei - Juliette Rutte (62) is by haar huis in Northclliff aangeval en aangerand.

*7 Mei – Peter Hackland (61) is op sy plaas in Ixopo in Natal vermoor.

No comments:

Post a Comment