Thursday, May 2, 2013

(Gordon) die pos van Maryna Steyl Nel

dit het nou so 20 min trueg gebeur in ons dorp
lichtenburg noord wes

Maryna Barnard
Ons het so pas by di huis gekom. Ek bewe soos n riet van skok!!!! Ons was op sypaadjie oorkant NWK Meganies, omtrent by di plek waar trekkers of iets verkoop word, toe ons n gegil en geskree hoor. 2 swartes was regvoor NWK Meganies besig om n blanke man plat te trek grond toe! Lando wou oorhardloop om te help en ekt hom teruggehou! N silwer kar het aangery gekom stilgehou, di 2 swartes het agteringeklim en weggejaag! Een van NWK se bakkies het agterna gejaag! Lando het silwer kar se reg nr memoriseer en oorgehardloop na di man toe. Polisie het reg nr by Lando gekry en gaan soek na di voertuig! Skynbaar is net di man se selfoon gevat, ni di aktetas ni!! Di silwer motor het ni agterste nommerplaat ni!