02 Mei 2013
Aanval op
ANC-lede veroordeel
Johannesburg
– Die ANC het die naweek se aanval op sommige van sy lede wat 'n vergadering op
Oudtshoorn in die Klein Karoo bygewoon het, ten sterkste veroordeel.
RSG berig Marius Fransman, leier van die
ANC in die Wes-Kaap, het 'n vergadering met party-leiers by Oudtshoorn se
munisipale kantore bygewoon toe oproeriges hulle weg na die kantore probeer
oopdwing het.Hulle het glo voorwerpe buite die gebou aan die brand en vensters
gebreek. Die groep is
later deur die polisie uiteengejaag.Dis steeds nie duidelik wat die oproeriges
se griewe was nie.
No comments:
Post a Comment