Terroris skiet jong dame op N14 hoofweg
Simoné Prinsloo, haar jonger suster Nadine en ’n vriend het vir ’n oomblik stilgehou op die N14 pad om seker te maak hulle ry nog op die regte roete.
Nadine het haar pa gebel om te sê
hulle is onseker oor die pad. Sowat vier minute later het haar suster, Simoné
geskakel en vir haar pa gese Nadine is geskiet waarop hy gese het hulle moet
jaag na die Unitas-hospitaal.
Met hul aankoms by die hospitaal is
Nadine breindood verklaar.
Nadine, het ’ses weke gelede vanaf
Thailand teruggekom waar sy skool gehou het. Sy sou Saterdag haar mondigwording
saam met haar familie gevier het.
’n Swarte het
hul voertuig genader, Nadine se selfoon geeis, en sonder om ’n woord verder te
praat, haar in die kop geskiet.
Volgens Volksmoord-Projek2010 is die
moord op Nadine die 15 de bevestigde geval vir April 2013, wat beteken dat daar
gemiddeld een moord op ’n blanke plaasvind elke tweede dag.
No comments:
Post a Comment