Ek reken Max du Preez is finaal sy laaste gesonde varkie kwyt! So reken hy...
It is something many South Africans do not want to hear and would
probably find hard to believe: Zimbabwe’s radical land redistribution
has worked and agricultural production is on levels comparable to the
time before the process started.
What is more meaningful is
that the production levels were achieved by 245 000 black farmers on the
land previously worked by some 6 000 white farmers.
...en dan is hy in beheer van ons kinders se opvoeding by die PUK! Hy het seker nie die volgende artikel gesien nie...
http://www.news24.com/Africa/ Zimbabwe/ Zimbabwe-food-reserves-depleted -20130424
Daar is hongersnood in 'n land wat op 'n stadium as die kosmandjie van
Afrika bekend gestaan het! Van een van die grootste uitvoerders van
mielies en tabak na 'n bakhandland waar niemand kos het nie en daar niks
in die winkels is om te koop nie...
Ag... Ek soek ook wat hy rook! Sx
http://www.iol.co.za/mercury/ we-can-learn-from-zim-s-flouris hing-farms-1.1508335#.UYDNleBy _FI
Ek reken Max du Preez is finaal sy laaste gesonde varkie kwyt! So reken hy...
It is something many South Africans do not want to hear and would probably find hard to believe: Zimbabwe’s radical land redistribution has worked and agricultural production is on levels comparable to the time before the process started.
What is more meaningful is that the production levels were achieved by 245 000 black farmers on the land previously worked by some 6 000 white farmers.
...en dan is hy in beheer van ons kinders se opvoeding by die PUK! Hy het seker nie die volgende artikel gesien nie...
http://www.news24.com/Africa/ Zimbabwe/ Zimbabwe-food-reserves-depleted -20130424
Daar is hongersnood in 'n land wat op 'n stadium as die kosmandjie van Afrika bekend gestaan het! Van een van die grootste uitvoerders van mielies en tabak na 'n bakhandland waar niemand kos het nie en daar niks in die winkels is om te koop nie...
Ag... Ek soek ook wat hy rook! Sx
http://www.iol.co.za/mercury/ we-can-learn-from-zim-s-flouris hing-farms-1.1508335#.UYDNleBy _FI
It is something many South Africans do not want to hear and would probably find hard to believe: Zimbabwe’s radical land redistribution has worked and agricultural production is on levels comparable to the time before the process started.
What is more meaningful is that the production levels were achieved by 245 000 black farmers on the land previously worked by some 6 000 white farmers.
...en dan is hy in beheer van ons kinders se opvoeding by die PUK! Hy het seker nie die volgende artikel gesien nie...
http://www.news24.com/Africa/
Daar is hongersnood in 'n land wat op 'n stadium as die kosmandjie van Afrika bekend gestaan het! Van een van die grootste uitvoerders van mielies en tabak na 'n bakhandland waar niemand kos het nie en daar niks in die winkels is om te koop nie...
Ag... Ek soek ook wat hy rook! Sx
http://www.iol.co.za/mercury/
No comments:
Post a Comment