Thursday, May 2, 2013

Boere Krisis Aksie (B.K.A.) · 46,265 like this.
8 hours ago ·
(Hannes) JONGMAN KOELBLOEDIG DOODGESKIET: Ontvang van Afriforum/Rob Malan: Waarom? My enigste seun, Robbie, 39 jaar oud is gisteroggend deur drie rowers koelbloedig, sonder om enigiets te steel, dood geskiet.
Alles is donker, ons vra vrae maar kry geen antwoorde.