Thursday, May 2, 2013

NOG 'N MOORD!!!!!

'n 60 jarige vrou is vanoggend in Greenhills deur BARBARE vermoor!

Sy en haar 89 jarige skoonma en agterkleindogter van 2 is deur BARBARE in hul huis oorval. Albei is erg aangerand en kouse is in die 2-jarige kind se mond gestop. Die 60 jarige vrou is dood aan haar beserings. Sy was oor die kop geslaan en haar ribbes was gebreek.

Die media het natuurlik klaar besluit dit was 'n "Botched Robbery"!!! Dit verdomd IS NIE!!! DIS 'n MOORD!!! Sx

http://www.looklocal.co.za/looklocal/content/en/randfontein-westonaria/randfontein-westonaria-news-crime?oid=7356770&sn=Detail&pid=489914&Elderly-woman-killed-in-Greenhills-attack

No comments:

Post a Comment