Skietdag
en opleiding 04 Mei 2013
Skiet en ander
opleiding word aangebied op 04 Mei 2013 te Kraaifontein skietbaan deur die AWB
weskaap.
Vereiste:
u Moet 'n lid
van die AWB wees om die dag bytewoon
Tipe opleiding:
Tipe opleiding:
1. Wapens:
- - 9 mm Pistool
- - .38 Spesial
- Tipe wapen opleiding:
- - Wapenwet
- - Wapen hantering
- - Wapen veiligheid
- - Algemene opleiding rondom wapens
- Ander opleiding:
- - Saluut en eerbewys
- - Rangstrukture
- - Algemene opleiding
- Kostes:
- - 9 mm Opleiding - R160-00 per persoon
- - .38 Spesial Opleiding - R200-00 per persoon
- Kostes sluit in:
- - Baan
- - Baanoffisier
- - Ammunisie van 20 rondtes per persoon
- ( Indien u meer wil skiet is ammunisie beskikbaar teen R3.00 per 9 mm rondte en R5.60 per .38 Spesail rondte)
- Kleredrag:
- Kakie hemp met 'n Jean langbroek ( Die lede wat balkies het sit dit aan op jou hemp)
- Indien u nie die drag het nie, netjiese hemp met langbroek is ook in orde.
- Agenda vir die dag:
- 08h30 - 08h50 - Dokumentasie van lede
- 09h00 - 10h30 - Teoretiese en praktiese opleiding
- 10h30 - 10h50 - Tee breek
- 10h50 - 13h00 - Praktiese skiet en ander opleiding
- 13h00 - 13h30 - Middag ete
- 13h30 - 16h00 - Praktiese skiet opleiding
- 16h00 - Afsluiting
Indien u ,u eie wapen saam bring moet hy gelisensieer wees en die lisensie moet by u wees.Die lisensie en vuurwapen sal nagegaan word voor u toegelaat word om die perseel te betree.Indien u eie ammunisie saam bring, maak seker u is binne die perke wat die wet vereis.Enige een wat die wet oortree op enige wyse sal nie die dag toegelaat word nie en sal onmiddelik die perseel moet verlaat.Middagete:Worsbroodjies en koeldrank sal bedien word.- Kontak persone:
- H/kmdt Antonie Horn - 082 846 9531 0f e pos by admin@awbweskaap.co.za
- Kmdt Bertie Kruger - 072 376 6519
No comments:
Post a Comment